Vark (astrologie)

Die Vark (Chinees: 豬, zhū) is die twaalfde en laaste dier in die twaalfjaarlikse siklus van die Chinese astrologie, volgens die Chinese kalender. Dit hou ook verband met Oos-Asiatiese diereriem- en kalenderstelsels. Die Jaar van die Vark word verbind met die Aardse taksimbool 亥.[1]

In die Japannese en Tibettaanse astrologie word die Vark vervang met die Wildevark.[2]

  1. "Chinese Zodiac - Pig". Travel China Guide (in Engels). TravelChinaGuide.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 25 Augustus 2018.
  2. ricardobaddouh (28 Januarie 2014). "Tibetan Astrology – Table of Year-Animal-Element" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2019. Besoek op 9 Junie 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search